Boyd Holbrook

Boyd Holbrook
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Boyd Holbrook
Geboorte 1 September 1981 (1981-09-01)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Boyd Holbrook (gebore 1 September 1981) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Host (2013), Gone Girl (2014), Run All Night (2015), en Logan (2017).


Developed by StudentB